Tuesday, March 23, 2010

Hier is dit die Mxit photos






Gaan van nou af gereeld die blog update met goed wat my lesers my stuur. Hoop julle geniet dit.

Tuesday, March 9, 2010

MXIT photos

Hi ouens en vrouens, vir almal van julle wat my so e-pos oor die mxit fotos. Ek is baie jammer maar ek het hulle verloor toe my rekenaar gecrash het. Ek sal probeer om hulle weer in die hande te kry, as eenigeeen wat ek hulle reeds aan gepos het dit nog het stuur asb terug. ek het heelwat ander fotos maar sal slegs deel met die wat eers iets my kant toe stuur. Geniet julle dag.