Tuesday, March 9, 2010

MXIT photos

Hi ouens en vrouens, vir almal van julle wat my so e-pos oor die mxit fotos. Ek is baie jammer maar ek het hulle verloor toe my rekenaar gecrash het. Ek sal probeer om hulle weer in die hande te kry, as eenigeeen wat ek hulle reeds aan gepos het dit nog het stuur asb terug. ek het heelwat ander fotos maar sal slegs deel met die wat eers iets my kant toe stuur. Geniet julle dag.

No comments: